Freebies – Afrikaans

Freebies

Melodie se eerste musiekavontuur: Die Eisteddfod

Welkom musiekmaats! Hierdie is jou eerste musiekavontuur. Melodie oefen vir die Eisteddfod. Hier is jou eerste GROOT MUSIEKWOORD.

Wat is 'n Eisteddfod? n Spesiale geleentheid waar kinders musiek maak, sing, dans, toneel speel of voordra om te wys wat hulle geleer het en bemoedigende terugvoer van 'n beoordelaar kry.

NoteBeat MAGAZINE™ sal te koop wees 17 tot 21 Augustus by die Rina de Bruyn Eisteddfod by die Noordwes Musikon in Klerksdorp. Kom deel in die pret! Kry jou eerste uitgawe!